WIE IS DIE WARE VOLK VAN GOD – DEEL 2
‘n Perfekte voorbeeld van die nuwe Israel. Nicht ein Scheitern? (Nie ‘n mislukking nie?) INLEIDING Nadat Stephan Joubert die Ou Testament en die onvoorwaardelike verbond wat God in Genesis 12:1-3 met Abraham gesluit het, deeglik in sy eerste video, “Wie...