Moenie mense se ore pap praat nie.
In een van sy nuutste Ekerk artikels beveel Stephan Joubert predikers om mense se ore nie pap te preek nie. Hy sê onder andere “Ons dwing nie ons opinies op ander af nie, ook al meen ons dit kom van...
meditasie
In een van sy nuutste Ekerk artikels beveel Stephan Joubert predikers om mense se ore nie pap te preek nie. Hy sê onder andere “Ons dwing nie ons opinies op ander af nie, ook al meen ons dit kom van...
Ons eie eg Suid-Afrikaanse “Emergent Pinocchios” – Die ander Waarheid Die siening dat die geskiedenis geneig is om homself te herhaal is nogal waar . . . of is dit maar net ’n langneus Pinocchio-leuen om ons ’n rat voor die oë...
Twee-Gat Jakkals Wanneer Stephan Joubert soos ‘n wafferse Pous Ex Cathreda spreek, moet almal doen wat hy sê. As hy sê jy moet opstaan vir die waarheid en God se wil, dan moet jy dit onvoorwaardelik doen, en wanneer hy vir jou sê...
Leuens kom hoofsaaklik in mooi geskenkies toegedraai. Sommige van hulle is selfs oordek met die beste Bybel leeromslag en is met potsierlike strikkies toegedraai, net om jou ingebore behoefte na aanvaarding te troetel. Paulus praat daarvan in Galasiërs 4. Die...
Hipnose – Christelike Terapie of Duiwelse Okkultisme? Christene wat beoog of van plan is om ‘n psigiater of ‘n sielkindige te besoek, sou beter doen om ‘n sangoma of ‘n toordorkter wat langs hulle ingetrek het, te besoek. Hier volg...